The Sea Trader - Cape St Martin Rd, Duyker Eiland, St Helena Baai
21 November 2025
17:00 - 22:00
Ons ontmoet mekaar en geniet 'n ontspanne aand saam. Aandete word voorsien.
22 November 2025
Tot 15:00
Gebruik hierdie vrye tyd om die area te verken en ontbyt te geniet - sien die aktiwiteite-afdeling vir idees.
22 November 2025
15:30 - 17:00
Sluit by ons aan vir 'n pragtige huwelikseremonie op die strand, omring deur die klank van golwe en die warmte van geliefdes.
22 November 2025
17:00 - 00:00
Vier saam met ons by die onthaal met aandete, dans en onvergeetlike herinneringe.
Ontmoet die spesiale vriende en familie wat saam met ons op ons groot dag staan.
Moet asseblief nog nie jou verblyf bespreek nie. Ons sal verdere inligting omtrent verblyf opsies vroeg in Julie uit stuur.
Slegs op uitnodiging.
Ongelukkig kan ons nie kinders akkommodeer nie.
Ons vra asseblief dat jy self voorsiening maak vir ontbyt Saterdag en Sondag oggend. Sien ons aktiwiteite afdeling vir voorstelle en idees.
Al waardeer ons elke geskenk, is jou teenwoordigheid vir ons die grootste geskenk. Dis regtig nie nodig nie, maar indien jy tog iets wil gee, sal ons kontant verkies.
Die kleredrag is "Strand Formeel".
Vir Vrydagaand is jy welkom om jou eie drank saam te bring (Ons sal bier, wyn en koeldrank verskaf). Saterdag, tydens die seremonie en onthaal, sal daar 'n kontantkroeg wees, wyn op die tafels en verwelkomingsdrankies. Eie drank word nie by die seremonie en onthaal toegelaat nie.
Sea Straat 2, Slipperbaai, St Helena Baai, 7930
R315, Yzerfontein, 7351, Suid-Afrika
Hoofweg 37, Saldanha, 7395
Kreefte St, Kliprug, Paternoster, 7381
R27 & R315, Yzerfontein, Kaapstad, 7345